Artists

Namaqualand and the Richtersveld are home to a number of talented artists, who are drawn to the region’s unique landscape and its rich cultural heritage. With this site Some of the most well-known artists from this region will be introduced to you

Dis ‘n Lemoen saak

My meisiekind raak mos vreeslik moerig vir onregverdigheid en seunskinners wat die anner boelie. Dan raak sy geheel handgemeen. Nou ander dag pak ek mos vir haar n lemoen haar brood blik.Net voor ons loop sien ek die oumens gooi die lemoen weer skelmpies terug. Buite...

Sagte Enetjie

In die skool vandag. Doen die kinders vandag afrikaanse sinne. My babatjie mos da ook. Laai ek vandag my meisiekind by die nasorg op. Die juffrou kyk my met die lieflikste glimlag. Hoor die ander kleintjies begin ook liggies giggel onnermekaar. Die kinders weet seker...

Die Wonderlike Toilet

Gaan mos nou anner keer met n oom daar van Namakwaland hier by n kloung wat redelik welaf is kuier. Nou hy is ingetrap met n huis vol ingevoerde gadgets en goeters. Met al die opgewondenheid het my oom se gestel so bietjie ander stories begin vertel. Die skielike...

Die Storie van Beauvallon

Soos vertel deur Chalwyn Thomas Wanneer jy vanaf Port Nolloth in die Noord-Kaap die R382 kusroete vat tot by Alexanderbaai, en jy draai regs op die grondpad wat verby die vliegveld loop is jy oppad na Kanaän het die oom my gesê. Jy ry al teen die rivier langs, verby...
WP Radio
WP Radio
OFFLINE LIVE